Waterval CVO

Die Waterval CVO skool is gelee in die beeldskone Watervalsrivierpas naby Burgersfort. Tans het ons omtrent 50 leerlinge en 10 onderwysers.

Branch Logo

Waterval CVO

 
Waterval CVO logo
Burgersfort, Limpopo

Tel: 013 231 7870
Faks: 013 231 7870
E-pos: watervalcvo@bfwisp.com
PO Box 555 Burgersfort 1150

Bestuur:  
Hendrik van der Linde Voorsitter
072 541 5721
Elize de Winnaar Sekretaresse
013 231 8780
Rika Briel Beheerliggaam Lid
013 231 7870
Ansie Viljoen Beheerliggaam Lid
082 076 0734
Gert Geldenhuys Beheerliggaam Lid
Gerhard van Antwerpen Beheerliggaam Lid
Martie Beheerliggaam Lid
Pietie Pieterse Sekretaris
082 888 1234
Onderwysers:  
Ansie Viljoen Graad 1 en Akademiese Hoof (Juniors)
082 076 0734
Rika Briel Graad 2 en Skoolhoof
Anette de Meillon Graad 3
Antoinette Joubert Graad 4 en Akademiese Hoof (Seniors)
Mathilda Griessel Graad 5
083 233 0101
Sonja Human Graad 6
Henelize Bester Graad 7 en Sport verteenwoordiger
078 469 1613
Cari Pretorius Graad 4 Hulp onderwyser
Elize de Winnar Adminstratiewe Beampte
082 777 2421
   
Nuus:  

Voorspoedige nuwejaar van Waterval CVO af.

   
Algemeen:  
  • Ons moedig ouers aan om betrokke te raak by skool aksies.
   
Vergaderings: 2010/02/18

Skool Bestuursraad het  18 Februarie 2010 weer vergader.

Daar is onder nadere besluit om voort te gaan met aankoop van struktuur vir twee nuwe klaskamers.

   
Kultuur:

Enige leerlinge wat belangstel in skaak kan ons kom join by die skool donderdag aande vanaf 18:00

Toekomstige Aksies: